’n Vreedsame optog deur inwoners en belanghebbendes wat hul misnoeë uitspreek oor die voorsitter van die DBV in Bethlehem se skorsing het die naweek plaasgevind.
Nadat ek onlangs die begrafnis van ’n seun moes bywoon, wat absoluut hartverskeurend was, kon ek nie help om ’n diepe gevoel van verlies te ervaar nie.
Ter viering van Bejaardesorgmaand is inwoners van Engo se Bergprag-sentrum vir bejaardes in Bethlehem met ’n Al Debbo-fliek ...
Groot kommer heers by inwoners van Kroonstad nadat verskeie klagte uit verskeie woonbuurte ontvang is oor bruin water, wat ...
“As hy jou vriend is, hou jy nooit op nie,” sê die man ernstig. Toe sê Augsburger: “God het na ons toe gekom as ’n vriend in Jesus. Ons was in die moeilikheid, maar Hy het ons bygestaan. Ons ...
Ou gunstelinge het opgeklink, en “ ’n Lekker ou Jan” is deur Heilie Louw gesing terwyl die bekoorlike “Liefling” van Gé ...
Tyd is min om Engo se Projek van Hoop te ondersteun en sodoende die kans te staan om ’n Renault Kwid te wen. Inskrywing sluit op Vrydag 15 November om middernag, en die finaliste wat gekies word om ...
Atlete van verskeie laerskole het op Dinsdag 5 November aan die Laerskool Panorama se Du Plessis-prestige-atletiekbyeenkoms deelgeneem.
Bowlers from three northern suburbs clubs reigned supreme in the prestigious Western Province Masters tournament held last ...
Bowlers from three northern suburbs clubs reigned supreme in the prestigious Western Province Masters tournament held last ...
Die sportsterre van die Laerskool Watsonia in Scottsdene is sportlui met wie rekening gehou moet word. Nie net het die skool ...